Water

 

water

in die soeke na lewe

in die onmeetlike heelal

is water die substansiële substansie

is water die aanduiding van die lewe

in die argaïse tyd was

die ontdekking nie onbekend

in tales van milete

was water al bekend

al bekend as bron van die lewe

al bekend as  bron van alle beweging

parodie: in hammanskraal is cholera water die substansie. 

© Hennie Maartens, 2023

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Travel in South Africa