Plasings

Wys tans plasings vanaf Augustus, 2023

Water

  water in die soeke na lewe in die onmeetlike heelal is water die substansiële substansie is water die aanduiding van die lewe in die argaïse tyd was die ontdekking nie onbekend in tales van milete was water al bekend al bekend as bron van die lewe al bekend as   bron van alle beweging parodie: in hammanskraal is cholera water die substansie.   © Hennie Maartens, 2023